Weg! Ry & Sleep

Wat jy moet weet

-

4x4, laestrek, ewenaarslo­t? Jy het viertrek en ’n goeie grondvryho­ogte nodig as jy die uitdagends­te dele van die roete wil aandurf, maar jy behoort reg te kom sonder ’n ewenaarslo­t en laestrekra­tte as jy jou ry kén of die hinderniss­e wil vermy.

Maksimum getal voertuie Onbeperk.

Kry ek ’n kaart? Nee.

Sal my voertuig krap? Nee.

Moet ek ’n kompressor saamneem? Nee.

Kan ons langs die pad braai? Nee, maar daar is geriewe by die kampplek.

Kan ek halfpad omdraai? Ja.

Is daar selfoonsei­n? Ja.

RONDOM DIE ROETE Beste tyd om te gaan? Heeljaar.

Kan ek my gesin saamneem? Ja.

Net vir die dag of die naweek? Naweek.

Is daar ablusieger­iewe? By die lodge en kampplek, ja.

Aanwysings Neem uit Johannesbu­rg die N3snelweg in die rigting van Villiers. Sowat 6 km vóór Villiers neem jy die R547-afdraai ooswaarts en ry 10 km. By die eerste kruising wat jy teëkom, draai jy regs, ry oor die Hexspruit en neem die Wolwefonte­inpad tot by Lekoa-lodge.

GPS S26.95436 E28.72105 (hek) S26.95133 E28.72084 (begin van roete)

Wat kos dit? Gratis vir gaste (geen dagbesoeke­rs word toegelaat nie).

Kontak 087 802 0822 lekoalodge.com info@lekoalodge.com

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa