Wat kos dit?
Nossob R360-R715 p.n. per staanplek vir eerste 2 mense, plus R94-R170 per kop vir die volgendes.
Polentswa, Sesatswe en
Lang Rambuka
Gharagab en Bitterpan
R1 990-R2 125 p.n. per eenheid (maksimum 2 mense).
Mata Mata R360-R400 p.n. per staanplek vir eerste 2 mense, plus R94-R100 per kop vir die volgendes.
’n Bewaringstarief van R96 p.p.p.d. (R48 vir kinders) word ook gehef. Dis gratis vir mense met ‘n Wild Card.
Kgalagdi-oorgrenspark
Polentswa, Sesatswe en Lang Rambuka