Weg! Ry & Sleep

Kortliks | Mata Mata

-

Kampplek 21 staanplekk­e met wisselende koelte – sommige is in volson. Van hulle is 7 afgebaken, maar dié plekke is ver van die heining af.

Ablusieger­iewe Netjies en silwerskoo­n, maar geen neersitple­k in jou storthokki­e nie. Hier is geriewe vir mense in ’n rolstoel. Prys Afhangend van die seisoen R360-R400 per staanplek vir die eerste 2 mense. Daarna R94-R100 p.p. (R47-R50 vir kinders). Hoogstens 6 mense word per staanplek toegelaat. Onthou ook van die bewaringst­arief van R96 p.p.p.d. (R48 vir kinders) as jy nie ’n Wild Card het nie. Aankoms- en vertrektyd 14:00 en 10:00. Kontak 054 561 0907 (Mata Mata), 012 428 9111 of 082 233 9111 (sentrale bespreking­s) sanparks.org

reservatio­ns@sanparks.org

Afstand na Twee Rivieren 117 km (3½ uur se ry).

GPS S25.766975 E20.000160

Ry & Sleep sê Hier is geen selfoonsei­n nie, maar jy kan WhatsApp-lugtyd koop teen R75 vir 350 MB. >

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa