Weg! Ry & Sleep

Kortliks | Twee Rivieren

Engela en Thomas Watson en hulle seuns, Tennant (heel regs) en Adrian, kom van Benoni en het saam met oupa Thomas en ouma Marietjie Watson kom kamp.

-

Kampplek 24 staanplekk­e met krag en 7 daarsonder. Hier is min koeltebome, maar ’n paar staanplekk­e met ’n afdakkie. Ablusieger­iewe Goed en gaaf met rolstoelvr­iendelike geriewe, asook ’n waskamer met ’n wasmasjien en tuimeldroë­r.

Prys Afhangend van die seisoen en of jy ’n staanplek met of sonder krag kry R305R400 per staanplek vir die eerste 2 mense. Daarna R94-R100 p.p. (R47-R50 vir kinders). Hoogstens 6 mense per staanplek. As jy nie ’n Wild Card het nie, moet jy ook ’n bewaringst­arief van R96 p.p.p.d. betaal (R48 vir kinders). Aankoms- en vertrektyd 14:00 en 10:00. Kontak 054 561 2000 (Twee Rivieren), 012 428 9111 of 082 233 9111 (sentrale bespreking­s) sanparks.org

reservatio­ns@sanparks.org

Afstand na ander kampe Mata Mata 117 km (3½ uur se ry); Nossob 158 km (4½ uur).

GPS S26.473266 E20.612635

Ry & Sleep sê Kom vroeg en kry ’n staanplek verder van die pad af.

“Ons kamp die afgelope vier Desembers hier, maar vanjaar net by Twee Rivieren. Dis lekker rustig hier. Al het ons tot nou toe leeus, jagluiperd­s en jakkalse gesien, wil ons nog graag die bruinhiëna, ratel en luiperd sien. Ek het my 2008 Conqueror Conquest met my 2003 Mitsubishi Colt 2.8 tot hier gesleep en my ouers het met hulle twee koepeltent­e en ’n 2007 Ford Bantam gekom.”

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? SOOS DIE NAAM SÊ. Die Nossob- en Auobrivier vloei net buite Twee Rivieren saam, maar dis bloot
’n droë loop en nie bruisende waters nie wat hier verbykom. Die Nossob vorm ook die grens tussen SuidAfrika en Botswana, maar gelukkig is hier geen grensdrade wat die natuur versteur nie.
SOOS DIE NAAM SÊ. Die Nossob- en Auobrivier vloei net buite Twee Rivieren saam, maar dis bloot ’n droë loop en nie bruisende waters nie wat hier verbykom. Die Nossob vorm ook die grens tussen SuidAfrika en Botswana, maar gelukkig is hier geen grensdrade wat die natuur versteur nie.
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa