Weg! Ry & Sleep

Kortliks | Hippo Water Front-lodge

- Geen

Kampplek 6 gelyk staanplekk­e (onafgebake­n) met hope koelte. Ablusieger­iewe Netjies en jou eie. Prys R350 p.n. per staanplek

(vir tot 6 mense).

Aankoms- en vertrektyd vasgesteld­e tye nie.

Kontak 082 825 1105 hippowater­front.com hippowater­front@absamail.co.za Naaste dorp Nelspruit 14 km.

Hoe lyk die pad? Die laaste 3,6 km is ’n grondpad met ’n steil gedeelte wat op een plek klipperig is, maar dit is goed genoeg om ’n gewone woonwa op te sleep.

GPS S25.435911 E30.868657

Ry & Sleep sê Die N4 loop ongeveer 1 km van die kampplek af verby. Jy hoor snags die verkeer, maar dit is darem nie steurend nie.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa