Weg! Ry & Sleep

4

-

sn ea nie... Jou kampstoel is nie net ’n stoel nie. Dit is ook die plek waar jy laatmiddag ’n uiltjie knip, om die vuur kuier en waar jy eet. Maak seker jy het genoeg plek om al jou goedjies neer te sit.

Onthou, dis nie net jou glas wat jy byderhand moet hê nie – daar’s ook jou foon, verkyker, leesbril en natuurlik

ileu van Sleep. Jy kry selfs stoele met ’n ingeboude koelhouer as jy nie elke keer wil opstaan vir iets om aan te teug nie.

“Ek hou daarvan om op te krul in die stoel. Daarom moet hy genoeg ruimte hê met ’n gemaklike kussing. Ek moet maklik kan opstaan en lekker kan sit – en selfs in die stoel kan braai.” – Trudi Young

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa