Weg! Ry & Sleep

5

-

’n rand ekstra Daar is nie ’n enkele stoel wat die beste vir almal van ons is nie, en die duurste stoel is nie noodwendig die beste een vir jou nie. Moet dus nie dat die verkoopsma­n jou ’n gat in die kop praat nie.

Kyk na die waarborg, van watter materiaal die sitplek en raamwerk gemaak is, en of die stikwerk ordentlik gedoen

’n goeie aanduiding te gee van hoe lank die stoel behoort te hou.

“Ons stoele het kanttafelt­jies en hulle is nou al vyf jaar oud. Hulle lyk egter nog nuut en ons kamp gereeld langs die see. Vóór ons dié stoele van Camp Master aangeskaf het, moes ons elke jaar ander stoele koop.” – Santie Gerber

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa