Weg! Ry & Sleep

Wat kom waar?

-

Kol- en spreiligte kan dieselfde helderheid hê, maar ’n kollig se weerkaatse­r is só gevorm dat die lig in ’n dunner straal oor ’n langer afstand gewerp word. Dit is dus die een as jy ver wil sien.

’n Spreilig se weerkaatse­r werp ’n wye straal wat ’n groter deel verlig, maar hy skyn nie so ver as ’n kollig nie.

Kolligte word tipies vasgebout sodat hulle reguit vorentoe wys, terwyl spreiligte dikwels effens na die kant toe gedraai is om die veld rondom jou te verlig.

In ’n ideale wêreld waar verkeerswe­tte jou nie kniehalter nie, sou ons amber mislampe so laag as moontlik op ’n bossoos

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa