Weg! Ry & Sleep

Mamma, ko’s gaan lê

- 420 mm 200 kg R2 495 by Camp & Climb.

As jy en jou ander helfte daarvan hou om styf teen mekaar te lê terwyl die leeus in die verte brul, het die Australies­e vervaardig­er Oztrail net die kampbed vir julle. Soos jy kan verwag, is dit ’n taai meneer: Hy het ’n raamwerk van staal wat met poeierverf behandel is, en 600 D- sagte materiaal bo-oor sodat jy snoesig kan inkruip wanneer jy gaan slaap.

Die vervaardig­er waarborg die bed vir 12 maande. Afmetings 2000x1440x

Dragewig Prys

Ry & Sleep sê Die bande op die hoeke is om jou matras op sy plek te hou as jy verkies om een bo-op die kampbed te sit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa