Weg! Ry & Sleep

Luuks, man, luuks

- 559 mm 272 kg R3 080 by Ubuy.

As ’n kampbed ’n mesmoertan­g was, het hy só gelyk. Dié outjie het ’n ingeboude opblaasmat­ras, ’n vasgestikt­e oortreksel om die matras op sy plek te hou, twee sytafeltji­es wat tussen die matras en raam uitgly, én koppiehoue­rs in die tafeltjies. Hy het ook ’n dubbele lugklep om te keer dat jou opblaasmat­ras ’n afblaasmat­ras word. Hy is hoog genoeg bo die grond en jy sukkel nie om in en uit die kooi te klim nie. Afmetings 1981x1499x

Dragewig Prys

Ry & Sleep sê Jy het heelwat plek nodig wanneer jy hom inpak, en daarby weeg hy ’n stewige 20 kg.

 ??  ?? COLEMAN QUEEN AIRBED
COLEMAN QUEEN AIRBED

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa