Weg! Ry & Sleep

’n Sagte lêplek

-

Camp Master se wye reeks buitelewee­n kamptoerus­ting kos oor die algemeen nie ’n plaas se prys nie, maar dié kampbed met sy puik kenmerke lê aan die hoër punt van die skaal. Daar is ’n isolasiela­ag van skuimrubbe­r tussen twee 600 D-poliësterl­ae én bykomende stoffering vir jou kop. Die raam is van 22 mm-staalvierk­antpyp wat met poeierverf behandel is, en die kampbed word vir een jaar gewaarborg.

Afmetings 2 160 x 820 x 360 mm Dragewig 150 kg

Prys R2 000 by Makro.

Ry & Sleep sê Die bed se pote is verstelbaa­r – jy kan dus waterpas slaap selfs al is jou staanplek ietwat ongelyk. >

 ??  ?? CAMP MASTER DELUXE GESTOFFEER­DE KAMPBED
CAMP MASTER DELUXE GESTOFFEER­DE KAMPBED

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa