Weg! Ry & Sleep

Middelmann­etjie

- 420 mm 120 kg R900 by Outdoor Warehouse.

Hierdie intreevlak-kampbed van Outdoor Warehouse se eie handelsnaa­m is aan die meer bekostigba­re kant. Daar skort egter niks met die 600 Dpoliëster­materiaal waarvan hy gemaak word nie, en die bêresakkie langs die bed is ’n gawe plek vir jou beursie en sleutels as jy gaan inkruip.

Afmetings 1930x780x

Dragewig Prys

Ry & Sleep sê Hy het dwarsbalke aan sy koppenent én voetenent. Maak dus seker jy’s nie te lank vir hierdie bed nie.

 ??  ?? NATURAL INSTINCTSSTAALKAMPB­ED
NATURAL INSTINCTSSTAALKAMPB­ED

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa