Weg! Ry & Sleep

Liggewig kampioen

- 110 mm 148 kg R3 600 by Camp & Climb. Die hele bed vou op in ’n bondeltjie wat net 1,2 kg weeg.

Die Ierse handelsnaa­m ThermA-Rest is deur ’n ywerige stapper begin, en daarom is dit geen verrassing nie dat dié kampbed kleiner opvou as jou deursneeka­mpstoel.

Hy is wel smaller as ’n gemiddelde kampbed en jy moet ook korter as 1,8 m wees om gemaklik te slaap. Sy spesiale weerkaatse­nde poliësterm­ateriaal hou die hitte binne. Afmetings 1830x610x

Dragewig Prys

Ry & Sleep sê

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa