Weg! Ry & Sleep

Die kleintjies kruip in

- 850 mm 100 kg (bo) en 120 kg (onder) R1 695 by Camp & Climb.

Enigiemand met kinders weet as een kind iets kry, moet die ander ook. Met dié stapelbed van Oztrail gaan jy egter vredemaker moet speel wanneer die kinders mekaar invlieg oor wie bo en wie onder slaap.

Dit is van dieselfde staalraam en 600 D-poliësterm­ateriaal gemaak as die ander Oztrail-bed op hierdie blaaie, maar die boonste bed kan 20 kg minder dra as die onderste een. Die boonste bed het wel veiligheid­srelings sodat Boeta nie afrol nie. Afmetings 1800x720x

Dragewig

Prys

Ry & Sleep sê As jou tent groot genoeg is, kan jy dit ook as twee aparte beddens opslaan.

 ??  ?? OZTRAIL DOUBLE BUNK DELUXE
OZTRAIL DOUBLE BUNK DELUXE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa