Weg! Ry & Sleep

Waarde vir geld

- 470 mm 150kg R1 200 by Takealot.

Kaufmann is ’n bekende handelsnaa­m onder die plaaslike kampgemeen­skap en dié kampbed van hierdie vervaardig­er kom net in een kleur: houtskool.

Die raamwerk is versterk en gebruik ’n kombinasie van staal en aluminium wat met poeierverf behandel is.

Vir jou gemoedsrus word hy ook vir ’n jaar gewaarborg. Afmetings 2100x800x

Dragewig Prys

Ry & Sleep sê Soos die meeste ander beddens in dié artikel kom die Kaufmann ook met sy eie drasakkie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa