Weg! Ry & Sleep

Kruipuitjo­udop

-

TORTILLAEIERROLLET­JIES MET MAALVLEIS

Eier gee ekstra lyf aan dié heerlike rolletjies, en as jy oorskietbr­aaivleis of -potjiekos het, kan jy dit maklik vir die vulsel gebruik. (genoeg vir 6)

1 ui, fyngekap

3 eetlepels olie

400 g maalvleis

1 blik (400 g) gekapte tamatie met Indiese speserye ’n knippie suiker 6 meeltortil­las

2 eiers, geklits in ’n vlak bord 1½ koppie gerasperde kaas blatjang om voor te sit

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa