Weg! Ry & Sleep

Tawwie Tienie

- Dié wa se groot pluspunt is sy baie pakplek. Hierdie duursame klein wa lyk sommer heel tuis agter ’n klein veldryvoer­tuig. >

Die Badger Lite het normaalweg slaapplek vir twee, maar jy kan ’n lêplek vir ’n kind in die neus van die wa laat aanbring as jy nie die bykomende pakplek nodig het nie. Jy kan die koskas van binne of buite bykom en die wa is toegerus met ’n tweeplaats­toof en ’n uitglyraam met jou ys-vrieskas. Wat die Badger egter uniek maak, is die regterpane­el wat uitgly om ’n dubbelbed te vorm saam met ’n deel van die dak wat oor jou gespan word wanneer julle gaan inkruip.

Swierig in swart

Hierdie elegante wa word deur die Kaapstadse vervaardig­er Tonga gebou en is in sy wese ’n leë sleepwa wat lyk soos daardie kenmerkend­e bussies wat in die tagtigerja­re gewild was. Die wa het ’n opvoumatra­s, uitglykomb­uis oor die A-raam, ’n ingeboude koelboks asook ’n 40 ℓ-watertenk.

Die deur sit agter en is ook die dak van die tent wat jy agter

’n Welpie met brul

Die Lion’s Cub volg in sy groter sibbe se spore en hoewel hy een van die kleiner modelle op dié blaaie is, vergoed hy daarvoor met heelwat kampbybeho­re wat uitgly of -vou.

Dit sluit in ’n ys-vrieskas, skottelgoe­dwasplek, werkblad en ’n gasstoof aan die linkerkant en die dubbelbed regs. Dan praat ons nie eens van al die sakkies vir los goed binne en buite die wa nie.

Die opwipdak is aan die regterkant met skarniere vas, wat

Dit sorg dus vir meer plek binne in die wa, want net die helfte van die bed is aan die buitekant. Die wa het ook ’n 105 Ah-battery, 80-100 ℓ-watertenk en -pomp en ’n 3 kg-gassilinde­r.

Ry & Sleep sê Jy kan selfs ’n kleiner keuse genaamd die Mini, met ’n leë gewig van net 425 kg, aanskaf. Badger het weens die nasionale inperking egter nog nie met die produksie van die Mini begin nie. die wa opslaan. Dit is ’n amperse ingangspor­taal met die kantpanele wat vir privaathei­d sorg. In die boks op die dak is die stoeptent wat oor die hele lengte van die wa span.

Ry & Sleep sê beteken die meeste kopruimte in die wa is aan die linkerkant langs die bed. Die bed is teen die kantmuur, wat beteken jy moet oor jou bedmaat klim as jy aan die venster se kant slaap.

Hier is meer as genoeg 220 Ven 12 V-sokke waarmee jy al wat ’n foon en tablet is gelaai kan hou. Hier is ook ’n stort met ’n gasgeiser.

Ry & Sleep sê

Prys R165 000 Lengte 4,2 m Breedte 1,92 m Hoogte 1,85 m Tarragewig 380 kg

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa