BLY HIER
Hier is baie blyplekke op Rhodes en die omliggende distrik. Selfsorghuise is gewoonlik die beste opsie vir groter groepe of gesinne, maar maak seker julle bring al julle kos – hier is nie winkels op Rhodes nie.