Weg!

AAN JOU LYF

-

1

’n Cowboy sal nooit die vlaktes invaar sonder ’n Stetson op sy kop nie, en met goeie rede. K-Way se liggewig boshoed keer blykbaar meer as 98% skadelike UV-strale ( Ai, kan dit nie maar 100% wees nie – Red.) en is goedgekeur deur Kansa.

Daar is ventilasie­gate sodat ’n mens koelkop bly, en selfs Donald Trump se kapsel sal droog bly in eendeweer. Prys R300 by Cape Union Mart,

capeunionm­art.co.za

2 uitgewers nog besig met ’n Afrikaanse vertaling. Prys R175 by boekwinkel­s,

robertsbir­ds.co.za

3

Hierdie notaboek se blaaie word nie deur water beskadig nie en jy kan selfs in gietende reën met ’n potlood daarin skryf. Dis iets wat jy nie met ’n voëlgids of slimfoon kan doen nie. Prys R70 by

msequipmen­t.co.za

5 Hierdie sak is ruim genoeg vir ’n voëlgids, koffiefles én jou Marmitetoe­broodjies. Hy het ook talle kleiner komparteme­nte vir ’n buisie sonroom en ’n Zam-Buk-salfie. Aan die kante is plek vir potlode, ’n gaassakkie vir snesies en ’n ritssak vir ’n notaboek wat jy kan bykom sonder om die sak van jou rug af te haal. Prys R360 by winkel.weg.co.za

6 gee ook wetenskapl­ike, Engelse en algemene name in ander Afrikatale. Prys R170 by boekwinkel­s,

penguinran­domhouse.co.za

7

Oorlogsfot­ograwe in Sirië en kunsvliegh­engelaars langs die Bokspruitr­ivier het iets in gemeen, en dis dié baadjie. Dis natuurlik ook geskik vir voëlkykers. Dit het ses ruim sakke aan die buitekant vir ’n verkyker, notaboek en veldgids, asook twee sakke aan die binnekant vir ’n beursie en permit. Prys R700 by Cape Union Mart,

capeunionm­art.co.za

8 Stap droogvoets deur ’n vlei of modderige grasveld. Hierdie driekwartl­engte waterstewe­ls is 100% waterdig ondanks die ritssluite­r wat dit makliker maak om aan te trek.

Dis binnelangs met pluisstof uitgevoer sodat dit nie skaaf nie, en die riffelsool klou soos ’n trekkerban­d. Prys R660 by Agrimark,

kaapagri.co.za

>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa