Weg!

Kom saam, teken in en wen!

-

Verbeter jou kameravaar­dighede saam met Mpafa en Weg op ’n Botswana-wegbreek

Een van Weg se profession­ele fotograwe reis saam met die toergesels­kap. Langs die pad leer jy jou kamera beter ken, en word jy touwys gemaak in die fynere kunsies van fotografie. Almal kry kans vir persoonlik­e terugvoers­essies met die fotograwe. Die toer neem jou na van die onvergeetl­ikste bestemming­s in Botswana – jy sál met klassieke foto’s terugkeer.

DÍS WAT JY MOET WEET

Hoe lank? 11 dae, 10 nagte. Wanneer? 15-25 Maart 2018 15-25 Julie 2018

Waarvandaa­n vertrek die toer? Letlhakane, Botswana

Prys R14 950 p.p.

DIE TOERPRYS SLUIT IN

• ’n profession­ele toerleier en

ervare veldgids • drie smaaklike etes per dag • parktariew­e, kampering en geadvertee­rde aktiwiteit­e • tweerigtin­gradio’s

HIER’S DIE TOERPLAN

DAG 1 Letlhakane na Kubu-eiland DAG 2 Kubu-eiland na Maun: Botetirivi­er DAG 3 Maun en die Okavangode­lta DAG 4 Maun na Tsodilokop­pies (Wêrelderfe­nisgebied) DAG 5 Tsodilo na Ngepi Camp (Namibië) DAG 6 Ngepi Camp: Besoek die Mahango-wildreserv­aat

DAG 7 Ngepi Camp: Besoek die BwaBwata- nasionale park DAG 8 Ngepi Camp na Kasane DAG 9 Victoriawa­terval DAG 10 Chobe- nasionale park DAG 11 Totsiens!

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa