KERSVADER EN DIE... DOLFYNE?
K omkyk n adieu S hak a Marine World-dolfyne se gimnastiektoertjies ... op die maat van Kers musiek! Die Durban-g o spel koor en ander kunstenaars maak die musiek vir dié gewilde Dolphins by Starlight-vertoning. Kinders sal grootoog sit en kyk. ’n Kaartjie vir die vertoning sluit toegang tot die Sea World-akwarium in sodat julle vooraf daar kan rondkyk. Waar? uShaka Marine World, King Shaka-laan 1, Durban. Wanneer? 7-13 Desember. Tyd 7 nm. Koste Volwassenes: R170; Kinders: R140. Kaartjies by wtickets. ushakamarineworld.co.za Nog inligting 031 328 8000; ushakamarineworld.co.za >