ALGEMENE INLIGTING
• Blyplek, kamptoerusting waar van toepassing, beddegoed, alle etes, peuselhappies, energie-aanvullings en wyn saam met aandetes is ingesluit.
• Nie-mededingend, fietsgids saam met die groep te alle tye, eksklusiewe toegang tot spesiale roetes, opklim opsies op voertuie te alle tye.
• Nie-ryers welkom
• Klein groepies van nie meer nie as 20, gemiddelde afstande op fiets: 30-50 km • Huur van gehalte-bergfietse teen bekostigbare tariewe