Weg!

Waar is jou horings?

- GERRIT BREYL, Kampersrus >

Op ’n onlangse besoek aan die Krugerwild­tuin het ons op die hoofpad tussen Shingwedzi en Mopani ’n trop buffels teëgekom.

Dit lyk asof albei van die buffelkoei se horings afgebreek het? ’n Ongewone gesig!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa