Weg!

Hier’s ek weer, hier’s ek weer...

- MARTIN BRIGGS, Onrusrivie­r

Ek het in 1975 en 1976 as jong student by die Spitzkoppe gekamp. Ons groep het saam met Eckhardt Haber, skrywer van Spitzkoppe and Pontoks, Namibia, A Climber’s Paradise, gereis. Hy was toe die voorsitter van Exploratio, die Universite­it van Pretoria se ontdekking­s-en-klimklub. Ons het onder meer gekamp in rivierbedd­ings, die Vinger van God nog staande gesien en rotsgeklim by die Pontoksber­g langs Spitzkoppe. Op ons onlangse toer na dié deel van Namibië kon jy nou wel nie enige plek kamp nie, maar dit was nog net so mooi soos in die sewentigs.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa