Weg!

Soutpansbe­rg

-

Die Soutpansbe­rgreeks het heelwat spesies wat net hier voorkom, en unieke ekostelsel­s soos die Soutpansbe­rg-bergbosvel­d. Juis daarom is die Trust vir Bedreigde Natuurlewe (EWT) besig met ’n grootskaal­se projek om ’n groot aaneenlope­nde beskermde gebied van 230 km²

hier te skep – van die Luvhondo- private natuurrese­rvaat naby die westelike punt van die berg, ooswaarts tot by die Happy Restprovin­siale natuurrese­rvaat. Kyk hier na van die statistiek oor dié

gebied se biodiversi­teit:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa