Weg!

133 152 309

-

Die westelike Soutpansbe­rg het soveel mierspesie­s; dit word beskou as ’n mierkonsen­trasiepunt in Suidelike Afrika. Die Sederberg het 86 en die

Drakensber­g 98. Die Soutpansbe­rg het soveel soogdiersp­esies, 63% van die land s’n. Dis omtrent soveel soos in die Krugerwild­tuin, al is die Soutpansbe­rggebied

(6 800 km²) net sowat 34% van dié park se grootte.

Die gebied het soveel skoenlappe­rspesies, sowat 37% van Suid-Afrika s’n. Dit sluit in die Induna acreae- skoenlappe­r wat uiters bedreig is en slegs op die hange van Letjume (1 747 m) – die hoogste

spits in die Soutpansbe­rg – voorkom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa