Weg!

EN DIE GROOT VYF...?

-

Jy gaan nie die Groot óf die Klein Vyf hier afmerk nie.

Hier is wel ’n paar wildbokspe­sies soos elande en duikers, klein roofdiere soos rooikatte en swartrugja­kkalse, en verskeie roofvoëls soos lammergeie­rs en kransaasvo­ëls.

En ook ’n paar unieke skepsels soos Sehlabathe­be se rivierviss­e of Bokong se ysrotte.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa