Weg!

HARDLOOP BO SEESPIEËL

-

Superfikse­s kan die Lesotho Ultratrail – die jaarlikse 50 km ultramarat­hon – in November hardloop. Die roete is op ou herderspaa­djies in die park uitgelê. Die resies vorm deel van die Suid-Afrikaanse Skyrunner Series (wedlope wat hoër as 2 000 m bo seespieël plaasvind).

lesothoult­ratrail.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa