Weg!

NAMIB/SOSSUSVLEI/ ETOSHA

-

Dit maak nie saak of jy en jou mik-en-druk nog huiwerig is en of jy al gekonfyt is nie; dié fototoer kan jou vaardighed­e slyp. Ons sal jou leer oor komposisie, beligting en ’n hele paar fototruuks wys – langs die pad of gesellig om ’n kampvuur. NU UT

! Formele toer Meestal ’n 4x2 met ’n goeie grondvryho­ogte en ewenaarslo­t kan gebruik word.

Fototoer ‘n 4x4 is beter vir hierdie toere. Jy moet jou eie kamera saambring.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa