Weg!

JOHAN WANDRAG

-

@johanfwand­rag Samsung S7+-selfoon

JOHAN SKRYF: Ek gebruik gewoonlik ’n Canon EOS 60D of 77D, maar op dié dag was my foonfoto mooier!

Dis geneem op die R369-grondpad tussen Hopetown en Prieska.

Ek en my seuns neem altyd sonsonderg­angfoto’s wanneer ons by my skoonouers in Hopetown kuier.

Die ooptes en die blou lug van die Karoo bly besonders. Ek woon deesdae naby Magaliesbu­rg, maar het op Trompsburg in die SuidVrysta­at grootgewor­d. Dis ook maar Karoo daar, en dis seker hoekom ek so lief is vir dié wêreld.

My belangstel­ling in fotografie kom seker van my pa. Hy het destyds honderde en honderde skyfies geneem. Hy het my eerste kamera vir my gegee: ’n Ashahi Pentax Spotmatic. Sedertdien neem ek nog altyd foto’s – van skolesport

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa