Weg!

Verspeelde kanse

Peter Delaney, Ierland / Suid-Afrika

-

Peter het ’n trop van 250 sjimpansee­s in die Kibale- nasionale park in Uganda agtervolg. Dit was moeilik om foto’s van die diere te neem soos hulle van tak tot tak geswaai het. Vanweë die swak lig moes Peter ’n stadige sluiterspo­ed gebruik, wat dit byna onmoontlik gemaak het om ’n skerp foto te neem. En toe plak Totti, die sjimpansee, hom voor Peter neer omdat hy byna ’n uur vermors het om ’n wyfie te beïndruk – sonder enige sukses. Peter se foto was die wenner in die kategorie Diereportr­ette.

Fujifilm X-T1; 50-140 mm-lens; sluiterspo­ed 1/75ste van ’n sekonde; lensopenin­g f2.8; ISO 3200. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa