Weg!

Tyd vir aandete

Greg du Toit, Suid-Afrika

-

’n Bende wildehonde sak toe op ’n rooibok teen sonsonderg­ang in die Manapoele- nasionale park, Zimbabwe.

Die honde het hulle prooi in ’n droë rivierbedd­ing naby Greg se kampplek vasgetrek. Greg hoop dié foto herinner mense aan die mooi en misterie rondom een van Afrika se mees bedreigde spesies. Dié foto is benoem in die kategorie Swart-wit.

Nikon D4s; 80-400 mm-lens; sluiterspo­ed 1/320ste van ’n sekonde; lensopenin­g f8, ISO 3 200.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa