Weg!

K-Way Trek Hat

-

Hierdie breërandho­ed het ’n geheime wapen: ’n stukkie lap wat aan die binneband vasplak met Velcro.

Week die lap vir ’n paar minute in water en voel hoe dit jou kop ure lank koud hou – die deel waar jy kies om dit te plak. Die hoed dryf as jy dit oorboord laat val, maar dit het ’n trektoutji­e; dit behoort dus nie sommer te gebeur nie. En dis kakiekleur­ig – die leeus sal sukkel om jou te sien op daai nuwe staproete naby Satara. R350 by Cape Union Mart

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa