Weg!

K-Way Arm Cooler Plus

-

8 Hierdie rekbare moue is lekker vir aktiwiteit­e soos stap, fietsry en roei. Dis van UB50+-materiaal gemaak wat lug deurlaat en vog wegvee.

Die moue keer dat jou arms soos stukkies spek lyk ná ’n dag in die son, en hou dit terselfder­tyd koel.

Die “Plus”-weergawe wat ons hier wys, het gate vir jou duime sodat jy die agterkant van jou hande ook kan beskerm. R150 by Cape Union Mart

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa