Eco Outdoorssambreelgrondpen
12 Dié grondpen is vir almal wat al ooit natgesweet was nadat hulle die paal van die strandsambreel in ’n kolletjie letjie moeilike sand probeer indruk het... net t om ’n paar minute later te sien hoe die sambreel mbreel in die wind wegtuimel. Dit werk net t so goed op gras.
Maar dis ’n dodelike voorwerp, hoor; kyk dus mooi waar in die kar ar jy dit pak. R110 by Outdoor Warehouse ehouse
11
13
12