Weg!

BLY HIER

-

Gastehuise Hier is twee basiese pryse vir gastehuisv­erblyf: Aandete, bed en ontbyt (etes by Smiley’s) kos R475 p.p.; halfprys per kind jonger as 12. Selfsorg kos R320 p.p. Die Central Motel bied die opsie met etes; The Outpost Inn, Townsview en Deco Cottage bied albei opsies. Hutte Die eenvoudige houthutte met gemeenskap­like ablusieger­iewe het slaapplek vir twee mense elk. Selfsorg: R150 p.p.; R275 met aandete en ontbyt ingesluit. Kamp Hier is onbeperkte kampplek op die goedversor­gde grasperk rondom ’n dam (R80 p.p.). Hier is gemeenskap­like ablusieger­iewe, maar geen kragpunte nie.

Nog inligting 058 625 0071;

matt@zippnorth.co.za; verkykersk­op.com

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa