Weg!

SKRYF AAN ONS EN WEN!

-

Die Humans wen ’n Zartek-kollig ter

waarde van R1 600. Die ZA467-R is ongeloofli­k helder met twee LED-gloeilampi­es wat saam 200 lumens uitstraal. Dit het ook ’n ingeboude rooi lens wat sorg dat jy nie die diere die skrik op die lyf jaag op ’n wildrit nie. Die lig het ’n 220 Ven ’n 12 V-laaier wat jy in jou voertuig kan gebruik. Die kompakte en duursame lig is ’n moethê-item vir sekerheid rondom die huis én vir buitelugav­onture.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa