Weg!

VOORAF

- Die slangkenne­r JOHAN MARAIS antwoord:

Sê jou sê – bl. 10 Kyk hier – bl. 16 Goed om te weet – bl. 18 Veldfeite & Sterreweg – bl. 20 Ons gesels met – bl. 22 Aftrekplek – bl. 23 Boeke & Musiek – bl. 26

Dis nie ’n Kaapse kobra nie, maar ’n molslang. Baie slange het ’n grypstert – dis soos ’n ekstra hand waarmee hulle vasklou wanneer hulle klim.

Slange word dikwels half lewend ingesluk, maar daar is nog baie spierspasm­as nadat ’n slang reeds dood is. ’n Halfdooie slang in so ’n penarie sal met sy stert probeer wurg. Dis selde suksesvol en bloot ’n laaste poging tot oorlewing. Die slang vrek meestal in die dier of voël se maag weens ’n tekort aan suurstof.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa