Weg!

Vir spys en drank sê ons U dank...

-

Hierdie foto is geneem naby die Mata Mata-ruskamp in die Kgalagadio­orgrenspar­k. Die luiperd het eers ’n boom geklim en in ’n stadium ’n tak heel misgesprin­g. Hy het voor ons in die pad verbygeloo­p en in die sonnetjie gerus voor hy ’n jakkals vir ontbyt gevang het. Die foto is geneem net voor hy met sy vangs bos in is. Lyk asof hy bid voor hy eet.

ELZETTE POTGIETER, Heilbron

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa