Weg!

Is dit die koedoekroo­nprins?

-

Ons het in die Dikhololo-wildplaas naby Brits op drie koedoes langs die pad afgekom. Hulle was heel mak. Ons het uitgeklim en nader gestap om hulle af te neem. Ons het doodstil gestaan, sowat 7 m van hulle af. Nie hulle of ek het geroer nie – ons het mekaar stip aangekyk.

Ná ’n ruk het twee van die koedoes in dié formasie kom staan. Ek het hulle deurentyd dopgehou op die kamera se skerm en toe hulle “saamsmelt,” druk ek die knoppie!

MATHYS LÜBBE, Pretoria

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa