Weg!

Drie warmsjokol­ades en ’n kombers, asseblief

-

Op ’n besoek aan die Krugerwild­tuin het ons ’n spul nat bobbejane gewaar op die pad tussen die Skukuza- en Onder-Sabie-ruskamp. Hulle het baie koud gekry en van speel en plesier was daar niks te sien nie. Dié mamma en haar twee kinders het veral bedremmeld gelyk. Ek het hulle so jammer gekry, ek wou skoon ’n kombers oor hulle gooi!

JAN EN ETHNE NABORN, Bloemfonte­in

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa