Weg!

Inkommers maak hulle tuis

-

Ná ’n heerlike bui reën het die dammetjie langs ’n grondpad in die omgewing vol water geloop. Die pad se heining maak ’n effense boog om die dammetjie te akkomodeer, maar ’n enkeldraad loop oor die dammetjie om seker as anker te dien. Vinke het ’n kans gesien en begin nesmaak.

ROLENE OOSTHUIZEN, Albertinia

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa