Weg!

WATTER PARKE IS INGESLUIT?

-

GRATIS: 10-14 SEPTEMBER

• Addo-olifant- nasionale park • Augrabies-waterval

nasionale park • Bontebok- nasionale park • Tuinroete- nasionale park • Karoo- nasionale park* • Kgalagadi-oorgrenspa­rk • Krugerwild­tuin • Mapungubwe- nasionale park • Marakele- nasionale park • Mokala- nasionale park • Bergkwagga- nasionale park* • Tafelberg- nasionale park (Let wel: Dit sluit nie die Boulderspi­kkewynkolo­nie in nie.) • Tankwa-Karoo- nasionale park • Weskus- nasionale park • Ai-Ais-Richtersve­ld

oorgrenspa­rk * Dié parke bied ook gratis toegang aan die eerste 100 besoekers op 15 en 16 September.

GRATIS: 15-16 SEPTEMBER

• Agulhas- nasionale park • Kamdeboo- nasionale park • Golden Gate-Hoogland

nasionale park

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa