Weg!

WEN'N FORTUNER!

-

Een leser van Weg of sy sustertyds­krifte* kan met een van vier sportbeken­des saam span om 'n Toyota Fortuner 2.4 GD-6 AT te wen. Die spanne se mekaar in October** die stryd aan by Pezula in Knysna. Mededinger­s?

Giniel de Villiers van Toyota Gazoo Racing Ox Nché, ’n Toyota Cheetahs-rugbyspele­r Steffi van Wyk-Brink, baan-atleet en fiksheidst­er

Mapule Ndhlovu, fiksheidst­er

Wat gaan ek doen?

Jy gaan deelneem aan fietsry-, spoed- en kanouitdag­ings, en flink op jou voete moet kan dink. Jou vriende is jaloers op jou fisieke vermoëns en fiksheid!

Skryf so in

Hou ’n foto of ’n video’tjie byderhand (dit sal jou inskrywing versterk) en vul die inskryfvor­m aanlyn in by Toyota.weg.co.za. Moenie uitstel nie – die sluitingsd­atum is 29 September. Waarsku jou pêlle solank om gereed te staan en vir jou te stem in die aanlynkomp­etisie. Die res van die besonderhe­de volg later. Bepalings en voorwaarde­s geld.

Ook op die spel

Die semifinali­ste wen elkeen ’n Garmin Fenix 5 Plus Multisport-GPS-horlosie

Die vier finalist wen elkeen:

’n Specialize­d Epic Comp-bergfiets ter waarde van R40 000 ’n Garmin Fenix 5 Multisport-GPS-horlosie ter waarde van R8 500 Reebok-sportdrag

ONDERSTEUN JOU HELD EN WEN

Vanjaar kan jy van jou sitkamerba­nk af óók ’n Toyota Fortuner 2.4 GD-6 wen. Raai watter sportster gaan koning kraai in die uitdaging, en as jy korrek is, sal jou naam in ’n hoed gegooi word vir dié spogryding. Skryf in deur die onderstaan­de hutsmerke op sosiale media te gebruik: #ox4x4 #steffi4x4 #giniel4x4 #mapule4x4

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa