Weg!

WEG SÊ:

-

Ry met ’n GPS, gelaai met Tracks4Afr­ica-produkte. Byna al die blyplekke op ons roete is gemerk op Tracks4Afr­ica. Let veral op die rytyd soos aangedui op Tracks4Afr­ica, eerder as die afstande. Dit kan jou 5 uur neem om 200 km teerpad te ry. Neem ook ’n kaartboek saam, soos Map Studio se Africa Road Atlas. Dit gee vir jou ’n oorsig van die lande waardeur jy ry wat jy nie met ’n GPS kry nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa