Weg!

KAZUNGULAP­ONT

-

As jy vinniger deur Zambië wil ry – en die Kafue- nasionale park wil uitsny – steek die Zambesi oor met die Kazungulap­ont en oornag op Livingston­e (besoek die Victoriawa­terval). Van daar af kan jy die hoofpad volg na Lusaka, en weer teen dag 9 by ons reisplan aansluit. Die Kazungulap­ont-grenspos is bedrywig, en deurmekaar aan die Zambiese kant. Hulle bou nog aan die brug oor die rivier. Let wel: Die pad tussen Kazungula en Sesheke is sleg. Dis hoekom ons roete eerder deur Namibië loop.

BLY HIER Maramba River Lodge (Livingston­e) maramba zambia.com Moorings Campsite (tussen Monze en Mazabuka)

mooringsca­mpsite.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa