Weg!

INDIEN JY TUSSEN OKTOBER EN DESEMBER DEUR ZAMBIË RY...

-

Die klein Kasanka- nasionale park ( jy draai af van die Great Northernpa­d net noord van Serenje) speel gasheer vir Afrika se grootste soogdiermi­grasie wanneer miljoene vrugtevler­muise in die vroegsomer hier saamdrom. Die skaars boksoort sitatunga kan ook maklik gesien word, veral in die Pontoon Campsite.

kasankanat­ionalpark.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa