Weg!

LUS VIR ’N RUSTIGER GRENSPOS?

-

Indien die gedagte aan die Tunduma-grenspos jou ontsenu, ry van Kapishya noord na Mpulungu op die oewer van die Tanganjika­meer. Slaap ’n aand of wat daar en ry dan deur die piepklein Kasesya-grenspos.

Die pad tussen Mbala en die grens is sleg, maar dit raak later teer aan die Tanzaniëka­nt. Ry na Sumbawanga en dan suid na Tunduma tot jy weer by die hoofpad na Dar es Salaam aansluit. Of: Draai noord by Sumbawanga en ry ons voorgestel­de roete kloksgewys.

BLY HIER Luke’s Beach (Mpulungu)

mishembeba­y@gmail.com Lake Chila Lodge (Mbala)

lakechilal­odge@yahoo.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa