Weg!

SKUD JOU SAK, JY’S IN NGORONGORO

-

Toegang tot die bewarea kos US$71 (R952) p.p.p.d. Kinders 5-16 jaar betaal US$24 (R322). Dit kos ook US$48 (R644) per voertuig per dag. Die spesiale kratertari­ef is US$295 (R3 959) per voertuig per dag, en jy moet ook US$20 (R268) betaal vir jou veldwagter wat moet saamry. Kamp by Simba kos US$48 (R644) p.p.p.n.

Jy kry jou permitte in die dorpie Karatu (net voor die ingangshek) by die Ngorongoro-bewareakan­toor, en betaal by die bank.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa