Weg!

BERGGORILL­AS IN RWANDA

-

Dié gorillas is uiters bedreig en dit verg ’n allemintig­e poging om hulle te beskerm, maar Rwanda het onlangs die permitprys verdubbel van US$750 (R10 065) tot ’n onbesonne $1500 (R20 133) p.p.

Tog stroom toeriste hierheen ( jy moet maande vooraf bespreek). Om in die bamboeswou­d saam met ’n familie gorillas te sit bring hulle benarde bewaringsp­osisie (en die mens se rol daarin) in perspektie­f. reservatio­n@ rwandatour­ism.com

Nota Permitte in die buurland Uganda is goedkoper teen US$600 (R8 051).

ugandawild­life.org

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa